Announcement regarding KZN footprint increase
03/08/2020
‘n Nuwe benadering, gekoppel aan ‘n bekende handelsmerk
03/08/2020

Kynoch is by Nampo 2015

KynoPop

Deur die jare is Kynoch nog altyd betrokke by Nampo en dit bly ‘n hoogtepunt op ons kalender. Dit is vir ons ‘n geleentheid om nuwe tegnologieë en produkte bekend te stel aan produsente en ook vir hulle te wys hoe ons ‘n bydrae kan maak om die kwaliteit en opbrengs van hul gewasse te verbeter en risikos te verlaag. By Kynoch fokus ons daarop om die effektiwiteit van kunsmis produkte en gewasse te verhoog.

Met Kynoch se innoverende en pasgemaakte produkte kan jy bemesting toedien volgens jou gewas se behoeftes tydens verskillende groeistadiums. So verseker Kynoch jou gewasse kry wat hulle nodig het, wanneer hulle dit die nodigste het. Boonop het jy gemoedsrus, omdat jy weet, met Kynoch op jou plaas van meet af aan, haal jy net die beste uit jou gewas en is jy verseker van verbeterde doeltreffendheid in gewas-kwaliteit en opbrengspotensiaal.

Nampo Onderhoud met Johan v Biljon – bemesting-slaggate vir die komende seisoen

Nampo Onderhoud met Johan v Biljon – die Kynoch benadering en produkte

 

Get the latest information from the S.A Health Department about COVID-19 - Learn More

Send a Message
close slider