‘n Nuwe benadering, gekoppel aan ‘n bekende handelsmerk
03/08/2020
Ons maak ‘n paar veranderinge
03/08/2020

Die honderd jaar oue Suid-Afrikaanse kunsmismaatskappy, Kynoch, het met ingang 1 Julie 2014 van eienaarskap verwissel nadat...

Kynoch kry nuwe aandeelhouer

Die honderd jaar oue Suid-Afrikaanse kunsmismaatskappy, Kynoch, het met ingang 1 Julie 2014 van eienaarskap verwissel nadat Export Trading Group (Edms.) Bpk. (ETG), ’n multinasionale maatskappy met ’n groot voetspoor in Afrika, die Kynoch-aandele van Farmsecure Holdings aangekoop het. ETG doen reeds die afgelope 30 jaar sake in Afrika en is tans werksaam in 42 lande wêreldwyd.

Kynoch-change-of-ownership
Select a Language

Get the latest information from the S.A Health Department about COVID-19 - Learn More

Send a Message
close slider