Hoër effektiwiteit is die rigting om te gaan
03/08/2020
Die Bemesting van Makadamias
03/08/2020

Geloofwaardige Makadamia bemesting

In die afgelope seisoen het Jacques Bouwer van die plaas Rabeja in die Soutpansberg (Limpopo provinsie) ongekende sukses met sy makadamiabome se produksie behaal. Volgens hom is die sukses aan ‘n aantal faktore toe te skryf.

Geloofwaardige-Makadamia-bemesting
Send a Message
close slider

    Call Now Button