Bemesting vir Tamaties – Kynoch Kunsmis Produkte

As jy op soek is na die beste kunsmis vir tamaties, is Kynoch die kunsmisverskaffer vir jou. Om ‘n goeie begin te verseker vir jou tamatieplante en -vrugte, is dit noodsaaklik om die grond te verryk met die nodige voedingstowwe en nutrient om optimal groei te fasiliteer. Met die hoeveelheid kunsmisprodukte wat tans op die mark beskikbaar is, kan jy maklik oorweldig voel met met keuse. Kynoch sal jou help om die best kunsmisproduk vir jou tamatieplante te bekom.

Kynoch is ‘n top kunsmisverskaffer in Suid-Afrika, wat boere regoor die land voorsien met doelgerigte geformuleerde kunsmisprodukte vir hul spesifieke gewasse se nutrient behoeftes. Kynoch het ‘n wye reeks gewas- en groeistadium spesifieke kunsmis ontwikkel, wat verseker dat ons kliënte die beste produkte vir hul spesifieke behoeftes kry. Vir meer inligting oor kunsmis vir tamaties, kontak Kynoch vandag.

Our Products

The total collection of products available ensures that our clients can match the nutritional needs of their crops at every growth stage, but also adapt either their overall fertilizer programs or their practices.

Verbeterde Doeltreffendheid deur Innovasie

Kynoch se visie is om ‘n innoverende verskaffer van plantvoeding te wees wat ons kliënte se ondernemings komplementeer deur Yield Enhancing Technologies® en innovasie wat kunsmisprestasie verhoog. Dit, sowel as ‘n omvattende reeks landboukundige dienste, Plantvoedingskedulering® wat in lyn is met plantontwikkeling en die gebruik van groeiversterkers, stel ons en ons kliënte in staat om die ontwikkeling van hul gewasse optimaal te bestuur.

Lees Meer

N-hanced-N®   

Kynoch is die eksklusiewe verspreider van die wêreldwye beproefde Agrotain® stikstofstabiliseerder wat deur Koch Industries vervaardig word. Hierdie Agrotain®-tegnologie was die eerste van baie tegnologieë wat ons gebruik het om doeltreffendheid op die plaas te verseker. Dit het ons in staat gestel om ‘n nuwe kategorie N-hanced-N® produkte te ontwikkel, wat bekend staan as die KynoPlus®-reeks.

Lees Meer

Oor ons bemesting vir tamaties en ander groente

Voordat jy begin om kunsmis vir tamaties aan te koop, word dit sterk aangeraai om ‘n grondontleding te doen. ‘n Grondanalise sal jou presies sê wat die nutriënttekorte in jou grond is. Kynoch bied ‘n professionele grondontledingsdiens aan vir ons kliënte, en u kan ‘n agent in u omgewing kontak in hierdie verband. Tamaties, soos baie ander eenjarige-plante, word as swaarvoeders beskou. Tamatie-plante benodig dus baie nutriëntaanvullings om optimale groei te verseker gedurende die seisoen. As jy sappige tamaties van top gehalte wil hê, is die regte hoeveelheid kunsmis noodsaaklik.

    ‘n Verskeidenheid Bemesting vir elke Groente gewas

    Kynoch het ‘n verskeidenheid kunsmisprodukte vir groente ontwikkel wat goeie wortelontwikkeling sal fasiliteer, die kwaliteit van die oes bevorder en die opbrengspotensiaal verhoog. Kunsmis vir tamaties en ander groente van Kynoch sluit in:

    • KynoPlus™ of sy afgeleides en spesifieke KynoPlus ™ -mengsels
    • KynoPop™
    • Veggie OEMFF® (Begin, Groei en Vrugte)

    Veggie OEMFF® van Kynoch is spesiaal geformuleer om aan die behoeftes van die spesifieke groeistadiums van jou groentegewasse te voldoen. Jou groentegewasse sal die nutriënte wat hulle benodig vanaf die begin ontvang, om sodoende die beste by elke groeistadium aan te verseker. Die drie produkte wat in ons Veggie OEMFF®-reeks (kunsmis vir tamaties) ontwikkel is, sluit in:

    • Veggie OEMFF® Starter: Om ‘n goeie begin vir u tamatie- / groente-plant te verseker, moet u ons Veggie OEMFF® Starter-kunsmis toepas. Dit sal help met wortelontwikkeling en plantegroei.
    • Veggie OEMFF® Grow: Sodra die tamatie- / groenteplant ‘n sekere ouderdom en groeistadium bereik, moet Veggie OEMFF® Grow toegepas word. Hierdie kunsmisproduk sal verseker dat jou gewas die nutriënte wat dit benodig in hierdie groeistadium kry, sodat dit op sy beste kan presteer.
    • Veggie OEMFF® Fruit: Sodra jou groentegewasse begin vrugte dra, is die Veggie OEMFF Fruit® nodig om jou gewasse te help om vrugte van hoë gehalte te produseer.

    Bespreek jou kunsmisbehoeftes met ‘n ervare konsultant / landboukundige by Kynoch om die beste kunsmis vir tamaties te kry.

    Eine Konferenz in Südafrika erhielt einen zusätzlichen Anreiz durch ein Gewinnspiel, bei dem Teilnehmer exklusive Angebote von great win casino no deposit bonus nutzen konnten.

    Janubiy Afrikada o‘tkazilgan xalqaro forum interaktiv o‘yinlar bilan boyitildi, ularda sovrinlar Viks casino tomonidan taqdim etildi.

    Počas podujatia v Južnej Afrike bola predstavená séria workshopov, ktoré boli zakončené tombolou, podporenou cez http://ninecasino.sk/.

    Una fiera in Sudafrica ha concluso la giornata con una competizione arricchita da stelario casino, aumentando l’interesse dei partecipanti.

    Un simposio organizzato in Sudafrica ha aggiunto una dimensione di intrattenimento, grazie a premi distribuiti attraverso https://nine-casinos.it/.

    En pleno calendario de siembra y cosecha, llega el “Bonus de Temporada”: lectores del agro que optimicen su plan nutricional acceden a giros extra del casino https://es.jokabet-espana.com/, un respiro lúdico tras el trabajo en campo.