Kunsmis / Bemesting vir Sonneblomme – Kynoch Kunsmis Produkte

Kynoch se innoverende en doelgemaakte produkte maak dit moontlik om bemesting aan te wend volgens jou sonneblom se behoeftes tydens spesifieke groeifases. Dit verseker dat jou sonneblom plante die voedingstowwe kry wat hul nodig het, op die stadium wat hul dit die nodigste het! Met Kynoch sy bystand op jou plaas, kan jy ‘n verbeterde doeltreffendheid, kwaliteit, asook opbrengspotensiaal van jou sonneblomplante verwag.

Kynoch het ‘n reeks voedings produkte (kunsmis / bemesting) ontwikkel om te voldoen aan die spesifieke groeistadiums van spesifieke plante en gewasse, insluitende sonneblomplante. Ons verskaf ‘n reeks produkte wat spesifiek gemik is om die kwaliteit en die groei van jou sonneblomme te verbeter:

  • KynoPlusTM of by-produkte en spesifiek KynoPlusTM mengsels
  • KynoPopTM
  • Sonneblom OEMFF®

Sonneblomme is ‘n olie-ryke wye blaar gewas, en is meer sensitief tot spesifieke voedingstof tekorte as ander gewasse. Ons Sonneblom OEMFF is ‘n blaar bemesting / kunsmis wat spesifiek geformuleer is vir Sonneblomme en die nodige mikro-elemente is gecheleerd.

Sommige tekorte kan gesien word vanaf ‘n jong ouderdom, en ander word eers op ‘n latere stadium geopenbaar alhoewel hul reeds teenwoordig is, wanneer dit te laat is om iets daaraan te doen. Sonneblom OEMFF moet verkieslik vroeg in die seisoen aangewend word, wat dan die doeltreffendheid van die sonneblom plant deur, onder andere, verbeterde wortel ontwikkeling en verbeterde chlorofil produksie en fotosintese.

Sonneblom OEMFF bevat makro-elemente, sekondêre elemente en mikro elemente in ‘n spesifieke verhouding wat voordeling is vir sonneblomme en kan gebruik word as ‘n algemene bemesting / kunsmis toediening soos benodig.

Praat gerus met een van ons plaaslike bestuurders, verkoopspersone of landboukindiges vir meer inligting rakende die spesifieke kunsmis / bemesting produkte vir jou sonneblom plante se spesifieke behoeftes.

Aanwending van Sonneblom OEMFF – Bemesting vir Sonneblomme

Product kg/ha Toedieningstyd
Sonneblom
OEMFF®
3 to 4 kg As ‘n blaarvoeding vir algemene groei en ontwikkeling 4 to 6 weke na opkoms.
3 to 4 kg As ‘n blaarvoeding vir bestuiwing, bemesting, graanfulperiode, twee weke voor die pluimvorming stadium.
8 kg Kan ook toegedien word tydens die bogenoemde groei stadiums, deur middle van oorhoofse besproeiningsstelsels.

Stuur vir ons 'n epos:

Gesels met ons

011 317 2000
info@kynoch.co.za
Moet ons jou terugskakel?
Stuur vir ons 'n epos:

Kynoch Volhoubare Landbou





Human Check captcha