Webjoernaalinskrywing | Kynoch Fertilizer

Kynoch se KynoKelp gee “groen” ’n nuwe betekenis
Kynoch se KynoKelp gee “groen” ’n nuwe betekenis

by Ashleigh Schubert

“Gaan groen” is geen nuwe konsep meer nie, maar as dit kom by Kynoch se KynoKelp kry dit ’n heeltemal nuwe betekenis!

KynoKelp is ’n groen seewieroplossing wat gebruik kan word as toediening vir blare en wortels. Dit bevat makro- en mikro-elemente. Hierdie natuurlik produk kom van die seewierspesie Ecklonia maxima, wat langs die Atlantiese kus van Suider-Afrika groei.

Wat doen ek daarmee?

KynoKelp word gebruik as blaarvoeding of grondtoediening. Die vloeistof word maklik deur die plant opgeneem.

Dit is uiters nuttig om wortelgroei ‘n hupstoot te gee, daarom kan dit veral gebruik word tydens ontkieming en wanneer saailinge uitgeplant word of wanneer ongunstige toestande wortelgroei beperk of belemmer.

Selfs as jou plant se wortels in ’n goeie toestand is, kan KynoKelp help om die wortelstelsel te onderhou. Dit kan ook toegedien word tydens knopvorming, vrugset en vinnige vrugontwikkeling.

Spanningstoestande is nadelig vir plante se groei en ontwikkeling. Om hierdie negatiewe uitwerking teen te werk, kan KynoKelp gebruik word. Spanningstoestande sluit byvoorbeeld hoë soutvlakke of uiterste temperature in.

Wat maak dit anders?

KynoKelp bevorder die wortelontwikkeling van plante. Die sterk wortels kan dan makliker voeding opneem en waterverbruik verminder. Dit help om sterk plante te vorm wat opbrengste verhoog. Die spanning wat plante tydens vrugvorming of ander  uitdagende toestande ervaar, word deur KynoKelp bekamp.

Hoe gebruik ek dit?

Toediening is nie ’n “alleman-storie” nie. Afhangende van die soort plant, die plantgroeistadium, die graad van die ongunstige toestande en die reaksie wat vereis word, gaan toediening verskil. Byvoorbeeld, as net instandhouding vereis word, word ’n baie laer dosis gebruik as wanneer ’n plant onder uitdagende spanningstoestande verkeer.

Dit is ideal om hierdie produk vroegoggend of laatmiddag te gebruik.

Om enige probleme te voorkom, moet ’n mengbaarheidstoets gedoen word voor KynoKelp met ander kunsmis gemeng word. Dit is ook belangrik om nie die maksimum toedieningshoeveelhede per hektaar te oorskry nie.

Vir meer inligting, kontak 011-317-2000, info@kynoch.co.za of besoek www.kynoch.co.za.

’n Opsomming van toedieningsmetodes en -hoeveelhede.

The post Kynoch se KynoKelp gee “groen” ’n nuwe betekenis first appeared on Kynoch Fertilizer.

Bestuur jou gewas al sit jy 2000km daarvandaan!
Bestuur jou gewas al sit jy 2000km daarvandaan!

Gedurende die nasionale staat van inperking het die Kynoch span NDVI beelde gebruik om die koring op ‘n plaas in Rundu, Namibië te help bestuur. Deur middel van aanlynvergaderings, video’s en die satellietbeelde,  kon die bestuurder en sy span verandering en vordering van die koring op sy sirkels dophou en bestuurspraktyke aanpas.

Tydens die virtuele vergaderings het die NDVI beelde as die basis van besprekings gedien want die  beelde verander soos wat die gewas vorder. Die voorbeeld wys ‘n duidelike verandering in NDVI indeks oor die bestek van ‘n paar dae, asook die gedeelte wat vroeg geplant is teenoor die gedeelte wat ongeveer 3 weke later geplant was (helfte naaste aan die pad).

In vergelyking van hierdie twee beelde (Figuur 1 & 2), was die bestuurder aanvanklik bekommerd oor die “agteruitgang” in groen materiaal wat op suidelike gedeelte van die beeld (regs) aangedui word. Met nadere ondersoek het ons agtergekom dat die are begin verskyn het en dat dit die rede vir die verandering was. Wat dus na ‘n probleem gelyk het, was eintlik goeie nuus.

Tegnologie in die vorm van die KynoPrecise Toep is ‘n handige hulpmiddel in die boer se hande wat hom kan help om sy gewas te bestuur al is hy meer as 2000 km daarvandaan. Hierdie voorbeeld het weereens bevestig dat kundige interpretasie van die inligting, asook verifikasie van die situasie op grondvlak, ‘n kritiese rol speel om beskikbare tegnologie ten beste te benut.

NDVI (Near Differential Vegetation Index) beelde op ‘n sirkel koring in die Kaprivistrook.

Die sirkel word met ‘n Kynoch Program  bemes en landboukundig ondersteun. Die gedeelte Suid (verste weg van die pad) is ongeveer 3 weke voor die noordelike gedeelte geplant. Die NDVI Index dui hierdie verandering in groeistadium (aarveskyning) duidelik aan met meer prominente rooi en geel kleure.

Vir meer inligting oor die KynoPrecise Toepassing en Landboukundige dienste kontak

PJ Fryer

pj.fryer@kynoch.co.za

(+27) 0764028445

The post Bestuur jou gewas al sit jy 2000km daarvandaan! first appeared on Kynoch Fertilizer.