inverted-coma  Mooi was die dag toe ‘n ordentlike, ingeligte persoon wat weet waarvan hy praat, by my opgedaag het. Ek het heel eerste van kunsmis verander en het sedertdien nie weer terug gekyk nie. Om die waarheid te se ek stel nie regtig belang om van ander produkte te hoor nie. Vir die eerste keer stroop ek dit waarvoor ek bemes...

Pieter-Schalk Grobbelaar, Vanstadensrus

inverted-coma  Your product is looking very good and so is the packaging – it looks really professional. Please also compliment your team that ensure timeous delivery

Agric Fountain Botswana

inverted-coma  For the first time I see there is an alternative that is worth looking at.

Farmer feedback

inverted-coma  Die Kynoch agent gee vir my goeie diens en is ‘n plesier om mee saam te werk-veral omdat hy en jul Landboukundige met wie ek al ‘n lang pad stap, saamwerk en voortydig my behoeftes met my bespreek en verseker dat voorraad beskikbaar is as ek dit nodig het.

Jacques Bouwer

inverted-coma  It is just a matter of being more confident than ever before in the whole value offering from Kynoch. Products are good, packaging that is attractive, service towards clients via the supply chain and marketing channels and finances are running smooth etc. From an agents side I believe Kynoch is a good company to be associated with and there are...

Bertus Blignaut (Kynoch Agent)

inverted-coma  I had a look at the Kynoch website – there is just enough information to rouse interest for more

Victor Wright (Illovo)