MEA MARKETS MAGAZINE ANNOUNCES WINNERS OF THE 2017 MEAM SOUTH AFRICA AWARDS.

As an ever expanding and evolving country, South Africa now houses a multitude of exciting markets ranging from construction to textiles and clothing. With recent enhancements in technology and renewable energy the MEAM South Africa Awards reward those excelling within what is quickly becoming one of the world’s most competitive markets.

awards

Read More

Phenomenal Fertilizer: The most valuable agricultural input

Not only does fertilizer hold the key to profitable agricultural practice, but it is also a significant
contributor to food security, water efficiency and
environmental wellbeing. Harvest SA chatted to Eugene Muller and
Dr Johan van Biljon from Kynoch Fertilizer to find out more..,.

Read More

KYNOCH: Deel in ons suksesstorie en kennis

Kynoch Kunsmis is n toonaangewende verskaffer vann volledige reeks hoegehalte korrel-, vloeibare en tegnologiee aan voedselprodusente in Suider-Afrika.,.

English

Afrikaans

Suid-Afrikaanse graanprodusente presteer ten spyte van terugslae

Voorspellings dui daarop dat die komende seisoen n goeie seisoen kan wees. Produkte met gevorderde tegnologie, is beskikbaar om die komende seisoen maksimaal te benut.,.

Read More

AgriLeaders: KYNOCH Company Profile

Kynoch Fertilizer is an importer, blender and retailer of a complete range of granular, liquid and specialty fertilizers in Southern Africa (including South Africa, Namibia, Mozambique, Malawi, Zimbabwe, Zambia, Botswana and the Democratic Republic of the Congo). Kynoch operates warehouses as well as import and blending facilities in all the major ports in the Southern Africa Region and a number of inland locations.,.

Read More

Bemestingbeginsels by aangeplante weidings

Die doeltreffende bemesting

van aangeplante weidings word goed verstaan en inligting is algemeen beskikbaar.

Verder is tegnologie beskikbaar om wanbalanse in die grond akkuraat te bepaal.

Tog, sê Graham Peddie van Kynoch Kunsmis op Dundee in KwaZulu-Natal,.

Read More

Nitrogen Fertilization of Soya

As soya bean is a legume that

can fix atmospheric nitrogen (N), it is commonly accepted that it is not necessary to fertilise soya with this chemical element. This position, however, is increasingly being questioned and is currently a very controversial topic.

Read More

Bewerking: grond- en klimaatspesifiek

Volgens alle aanduidings behoort die komende seisoen ‘n baie goeie een te wees. Dit moet maksimaal benut word na afloop van die moeilike tyd wat verby is. Grondbewerking speel ‘n kritiese rol in die optimale benutting

Read More

Teikengerigte bemesting verseker wins

OM DIE MEESTE wins uit gewasproduksie te haal, moet deur gaans gedurende die gewas se groeiseisoen aan spesifieke behoeftes voldoen word.

Read More

Voorkom dié slaggate die komende seisoen

Die afgelope seisoen het weer eens die groot wisselvalligheid van gewasproduksie in Suid-Afrika beklemtoon. Oor die somersaaigebied het opbrengste van totale misoeste tot bogemiddelde opbrengste gevarieer.

Read More

‘n Vars benadering tot SITRUSBEMESTING

Sitrusbemesting in Suid-Afrika het die afgelope jare weens die kompetisie vanaf die buiteland baie verander. Hierdie verandering was egter tot voordeel van die Suid-Afrikaanse produsent gewees

Read More

Kynoch voorsien volgens jou behoeftes

Kynoch Kunsmis is ’n vooraanstaande invoerder, vermenger en verspreider van ’n volledige reeks korrel-, vloeibare- en spesialiteitskunsmis

in Suid- en Suider-Afrika

Read More

Hoër effektiwiteit is die rigting om te gaan

Oor die jare is daar geweldig baie kennis oor die verskillende plantvoedingstowwe opgebou. Ons het nou die tyd bereik waar daar nie net na voedingstowwe en hulle toedie ningshoeveelhede gekyk moet word nie, maar ook na die effektiwit

Read More

Geloofwaardige Makadamia bemesting

In die afgelope seisoen het Jacques Bouwer van die plaas Rabeja in die Soutpansberg (Limpopo provinsie) ongekende sukses met sy makadamiabome se produksie behaal. Volgens hom is die sukses aan ‘n aantal faktore toe te skryf.

Read More

Die Bemesting van Makadamias

Gedurende die afgelope seisoen het Jacques Bouwer van die plaas Rabeja, in die outpansberg (Limpopo provinsie) ongekende sukses met die produksie van sy akadamiabome behaal. Volgens Jacques is die sukses aan ‘n paar faktore toe te skryf.

Read More

Teikengerigte bemesting verseker wins – Aartappel fokus

Om die meeste wins uit gewasproduksie te haal, moet deurgaans gedurende die gewas se groeiseisoen aan spesifieke behoeftes voldoen word. Die Dae van algemene bemesting by groente- en Vrugte- wasse is verby…

Read More

Gebruik kunsmis beter, sê kenners

In die artikel wys die outeur daarop dat daar volgens navorsers wat die eerste wêreldwye ontleding van stikstofgebruik in gewasproduksie gedoen het, ernstige verandering aangebring moet word aan die gebruik van kunsmis om ernstige skade aan die omgewing te voorkom. Kynoch Kunsmis stem heelhartig…

Read More

n Vars benadering tot Sitrusbemesting

Sitrusbemesting in Suid-Afrika het die afgelope jare weens die kompetisie vanaf die buiteland baie verander. Hierdie verandering was egter tot voordeel van die Suid-Afrikaanse produsent gewees…

Read More

Repliek Landbou.com, 28 Desember 2015

In die artikel (Landbouweekblad 28/12/2015 asook op Landbou.com onder die skakel http://landbou.com/nuus/gebruik-kunsmis-beter-se-kenners/) wys die outeur daarop dat daar volgens navorsers wat die eerste wêreldwye ontleding van stikstofgebruik in gewasproduksie gedoen het, ernstige verandering aangebring moet word aan die gebruik van kunsmis om ernstige skade aan die omgewing te voorkom. Kynoch Kunsmis stem heelhartig saam …

Read More

LBW 2812 Verander Kunsmisgebruik

Daar moet dringende verandering aangebring word aan die gebruik van kunsmis om ernstige skade aan die ongewing te voorkom, luidens navorsers wat die eerste wêreldwye ontleding van stikstofgebruik in gewasproduksie gedoen het. Die navorsingspan, gelei deur Princeton-universiteit, het gekyk na kunsmis- en oesinligting in dele van Amerika, westelike Europa en Afrika suid van die Sahara en het ondersoek hoe beleid en marktoestande boere in dié gebiede se stikstofkunsmisverbruik oor die…

Read More

Hoër effektiwiteit is die rigting om te gaan

Oor die jare is daar geweldig baie kennis oor die verskillende plantvoedingstowwe opgebou. Ons het nou die tyd bereik waar daar nie net na voedingstowwe en hulle toedienningshoeveelhede gekyk moet word nie, maar ook na die effektieiteit van die kunsmisprodukte n gewasse. Ons by Kynoch Kunsmis kyk nie net na elke voedingstof nie, maar veral ook na hoe ons die effektiwteit van gewas kan verhoog Hierdie verhoging van effektiwiteit kan tot die winsgewendheid van die produsent lei…

Read More

Still innovating 110 years later

Today’s sustainable farming was built on the foundation laid by our grandfathers, their fathers and Kynoch. Now, after more than a century, and with renewed energy, Kynoch is still building on this foundation to create a sustainable future for generations to come.

Read More

Gebruik al die kundigheid – Aartappleboer van die jaar

Danksy noue samewerking met landboumaatskappye, gewasspesifieke bemesting en deur aanplanting van gewasse oor n uitgestrekte gebied te versprei…

Read More

Hulle wil ‘n verskil maak dáár waar dit vir jou saak maak

Die Kynoch-handelsnaam is meer as 150 jaar oud en se dert 1919 neem Kynoch die voortou in die kunsmisbedryf. Die maatskappy sal eersdaags onder nuwe aandeelhouers handel dryf en ons is almal opgewonde oor die reusepotensiaal wat hierdie nuwe verhouding vir Kynoch en sy kliënte sal bied.

Read More

Tendense in die SA kunsmisbedryf

Kommoditeitspryse het gedurende 2007/8 ‘n skerp styging getoon toe landbou kommoditeite ’n alternatiewe energie bron geword het. Met hierdie alternatiewe aanwending het die pryse gestyg en is voedselsekuriteit bedreig.

Read More

Pasop vir te slim raak

Ons soek dikwels vooruitgang op vreeslike ingewikkelde maniere, terwyl die basiese beginsels nie eers in plek is nie. Kortom: Ons raak te slim vir onsself.

Read More

Make the most of your Fertilizer applications – Farmers’ weekly

While many factors affect crop productions results, fertiliser inputs are among the most important. Kynoch’s agricultural advisor for the Kwazulu-Natal Midlands, Hugh Smith, explained how farmers can make the most of their fertiliser applications to Lloyd Phillips.

Read More

Rainfall expectations – Reënval verwagting -2016/17

Lees Meer

Read More

Subsistence to Abundance Project

This project (coördinated by GrainSA) is aimed at assisting the subsistence farmers in the communal areas of Mpumalanga, Kwa Zulu-Natal and the Eastern Cape to use the arable land that is available to them using the most modern, efficient and effective production practices so that each cultivated hectare produces the optimal yield possible in that area. Kynoch is proud to be involved in this project in which the support to the farmers includes training and mentoring as well as access to subsidised production inputs where the farmers will do the farming themselves.

RECENT SUCCESS

KYNOCH FERTILIZER in training initiative to improve access to fertilizers to boost food security and enterprise development among smallholder farmers. AFAP and Kynoch Fertilizer held an entrepreneurship development program for smallholder farmers and agro dealers in the Limpopo province, one of the country’s bread baskets. The training forms part of the training and business linkages activities in Limpopo Province and over 100 agro dealers have been trained in Limpopo Province to date.

Read More

 Announcement regarding KZN footprint increase

The South African fertilizer market and fertilizer industry is undergoing dramatic changes at present. This presents opportunities for Kynoch to further grow our footprint in the market whilst continuing to remain focussed on our strategic vision and direction.
Read More

Kynoch is by Nampo 2015

KynoPop

Deur die jare is Kynoch nog altyd betrokke by Nampo en dit bly ‘n hoogtepunt op ons kalender. Dit is vir ons ‘n geleentheid om nuwe tegnologieë en produkte bekend te stel aan produsente en ook vir hulle te wys hoe ons ‘n bydrae kan maak om die kwaliteit en opbrengs van hul gewasse te verbeter en risikos te verlaag. By Kynoch fokus ons daarop om die effektiwiteit van kunsmis produkte en gewasse te verhoog.

Met Kynoch se innoverende en pasgemaakte produkte kan jy bemesting toedien volgens jou gewas se behoeftes tydens verskillende groeistadiums. So verseker Kynoch jou gewasse kry wat hulle nodig het, wanneer hulle dit die nodigste het. Boonop het jy gemoedsrus, omdat jy weet, met Kynoch op jou plaas van meet af aan, haal jy net die beste uit jou gewas en is jy verseker van verbeterde doeltreffendheid in gewas-kwaliteit en opbrengspotensiaal.

Nampo Onderhoud met Johan v Biljon – bemesting-slaggate vir die komende seisoen

Nampo Onderhoud met Johan v Biljon – die Kynoch benadering en produkte

Read More

‘n Nuwe benadering, gekoppel aan ‘n bekende handelsmerk

Met ‘n nuwe benadering, gekoppel aan ‘n ou bekende handelmerk, het Kynoch die afgelope seisoen weer produsente op die plaas bygestaan om die volle potensiaal van seisoen te benut.

Read More

Treurgrond

In Teaters 29 May 2015

View Trailer

“As trots Suid Afrikaanse kunsmisverskaffer ondersteun KYNOCH die boodskap wat in Treurgrond uitrgedra word. Ons boere is dié belangrikste bate om voedselsekerheid in Suid-Afrika te verseker. KYNOCH het doelbewus by die produksie van die film betrokke geraak om die boodskap van die vernietigende effek van plaasmoorde op gemeenskappe te versprei en aandag daarop te vestig”

Kynoch kry nuwe aandeelhouer

Die honderd jaar oue Suid-Afrikaanse kunsmismaatskappy, Kynoch, het met ingang 1 Julie 2014 van eienaarskap verwissel nadat Export Trading Group (Edms.) Bpk. (ETG), ’n multinasionale maatskappy met ’n groot voetspoor in Afrika, die Kynoch-aandele van Farmsecure Holdings aangekoop het. ETG doen reeds die afgelope 30 jaar sake in Afrika en is tans werksaam in 42 lande wêreldwyd.

Read More

Ons maak ‘n paar veranderinge

Hedendaagse windenergie sal die grondslag lê vir ‘n gesonde en volhoubare toekoms … dieselfde geld vir verandering.

Read More

Kunsmisaanleg op Kimberley kry nuwe baas

Die Farmsecure-groep se kunsmisonderneming Kynoch het Sasol se vloeibare, kunsmisaanleg op kimberley bekom

Read More

Landbou bou die land add

Agric build the nation add

Nampo Onderhoud met Johan v Biljon - bemesting-slaggate vir die komende seisoen

Nampo Onderhoud met Johan v Biljon - die Kynoch benadering en produkte

Afrikaans Blue Radio Ad

Afrikaans News Top

Afrikaans News voice over Tail

Kynoch verbeterde effektiwiteit vir verhoogde opbrengs

KYNOCH is dié innoverende, waarde toevoeging verskaffer van kunsmis en blaarvoedings wat ons kliënte se besigheid komplimenteer deur onder andere:

Vermindering van risiko, en Verhoging van opbrengste, deur gebruik te maak van:

Gedifferensiëerde produkte en agronomiese dienste wat die skedulering en voorsiening van verbeterde voedingstowwe insluit, wat  ons plant spesifieke en groeistadium spesifieke benadering ondersteun.

Ten einde aan ons visie te voldoen is KYNOCH op soek na dinamiese agente wat ons dryf van ”verbeterde effektiwiteit deur innovasie” kan ondersteun en uitbrei. In ruil vir jou dienste bied KYNOCH ‘n hoogs kompeterende kommissie struktuur en die geleentheid om in ‘n dinamiese omgewing te werk en deel te wees van ‘n span wat die pas aangee in terme van tegnologiese ontwikkeling in die kunsmisbedryf.

Positions Available:

Agents

POS TITEL Agente
LIGGING Vrystaat, Noord Kaap en Noordwes (Verkoopareas sal met onderhoude finaliseer word)
MINIMUM KWALIFIKASIES Matriek Sertifikaat ‘n vereiste. Landbou diploma/graad. BASOS geregistreerde agente sal voorkeur geniet.
ERVARING Ten minste vyf jaar ondervinding in kunsmis verkope.
DOEL VAN POS Bemark en verkoop Kynoch Kunsmis produkte en dienste in die gedefinieerde geografiese gebied.
POS BESONDERHEDE Bemarking en Dienslewering

  • Identifiseer en werf nuwe kliënte.
  • Ontwikkel langtermyn verhoudings met kliënte.
  • Samewerking en ondersteuning aan Kynoch Landboukundige.
  • Verkoop van Kynoch se produkte en dienste en die lewering van sodanige dienste en produkte op kliënt vlak.
  • Terugvoer en verslagdoening.
  • Bywoning van Opleidingsessies.
  • Skakeling met Boereverenigings, Landboumaatskappye en ander relevante rolspelers in geografiese areas en promovering van Kynoch produkte en dienste op boeredae en ander toepaslike geleenthede.

Finansieel

  • Voorsien maandelikse begrotings en vooruitskattings.
  • Bestuur en invordering van debiteureboek.
PERSOONLIKE ASPEKTE VAN GEDRAG
  • Moet onafhanklik kan werk.
  • Uitstekende kommunikasievaardighede.
  • Moet konflik kan hanteer en bestuur.
  • Uitstekende organisatoriese en beplanning vaardighede.
  • Uitstekende tydsbestuur vaardigehde is ‘n vereiste.
  • Moet as deel van ‘n span kan funksioneer.

SLUITINGS DATUM 31 Mei 2015

Voornemende kandidate word versoek om hulle CV’s te stuur aan: nada.nel@kynoch.co.za en jakes.duplessis@kynoch.co.za Afskrif van identiteitsdokument en verkote CV (maksimum 3 bladsye) moet aansoek vergesel.

Slegs kandidate op die kortlys sal gekontak word en voornemende applikante moet aan die minimum kwalifikasies en ervaring voldoen. Geen aansoek wat nie aan die minimum vereistes voldoen sal oorweeg word nie. KYNOCH behou die reg voor om geen aanstelling te maak indien geskikte kandidate nie gevind word nie.

Grootplaas Kynoch September 2016

Groot Plaas onderhoud met Johan van Biljon

Kynoch Kyknet Interview

Afrikaans

Kynoch het uitstekende produkte en programme wat die produsent se winsgewendheid kan verbeter.  Die herhaalbaarheid van uitstekende resultate in terme van verhoogde opbregs wat ons tans landwyd op verskeie gewasse sien maak ons baie opgewonde oor die toekoms en ons bydrae tot effektiewe gewas-verbouing.  Die totale program wat ons per gewas toedien is egter uiters belangrik vir resultate aangesien daar nie iets soos ‘n “silver bullet” is nie, maar eerder die kombinasies wat ons gebruik.

READ MORE

English

Kynoch’s range of products and its crop programs could improve the profitability of food producers.  In recent years we have seen incredible results in increased yields on many different crops and throughout all the different regions in South Africa, and the repeatability of these results suggests that we are able to make a difference in the efficiency of crop production going forward.  Implementing of our total crop program, designed to be crop specific, is crucial as we do not believe in “silver bullets” but rather the combinations we make use of.

READ MORE

Groot Plaas Onderhoud