Kunsmis vir Mielies

Kynoch Kunsmis se innoverende en doelgemaakte produkte maak dit moontlik om bemesting toe te dien volgens jou mielieplante se behoeftes en verskeie groeistadiums. Hierdeur verseker Kynoch dat jou mielieplante kry wat hul nodig het, wanneer hul dit die nodigste het. Boonop het jy gemoedsrus, omdat jy weet, met Kynoch op jou plaas van meet af aan, haal jy net die beste uit jou mielies en is jy verseker van verbeterde doeltreffendheid in graankwaliteit en opbrengspotensiaal.

Kynoch het ‘n volledige reeks kunsmis / voedingsprodukte ontwikkel wat voldoen aan plant- en groeistadium spesifieke behoeftes van jou plante. Ons bied ‘n reeks bemestingsprodukte wat spesifiek die kwaliteit en groei van jou mielieplante sal bevorder, wat insluit:

Praat gerus met een van ons plaaslike bestuurders, verkoopspan of landboukundiges vir meer inligting oor kunsmis vir mielies of ons ander produkte geskik vir jou spesifieke behoeftes.

Stuur vir ons 'n epos:

Gesels met ons

011 317 2000
info@kynoch.co.za
Moet ons jou terugskakel?
Stuur vir ons 'n epos:

Kynoch Volhoubare Landbou





Human Check captcha