Kunsmis / Bemesting Verskaffers – Kynoch Kunsmis Produkte

KUNSMIS PRODUKTE VERSKAF DEUR KYNOCH

Nutrient skedulering – Beginsels agter ons benadering

Met Kynoch se innoverende en doelgemaakte produkte kan jy bemesting / kunsmis toedien op grond van die behoeftes en groeifases van jou verskillende gewasse. Op hierdie manier verseker Kynoch dat jou gewasse gegee word wat hul nodig het, wanneer hulle dit die nodigste het. Verder is jy ook verseker dat Kynoch, kunsmis vervaardiger / verskaffer saam met jou op jou plaas is van die aanvang af, sodat jy die meeste uit jou gewasse kan kry, met verbeterde doeltreffendheid, gewas kwaliteit en opbrengspotensiaal.

Kynoch Kunsmis het ‘n volledige reeks produkte (voeding) wat voldoen aan die plant-spesifieke en groeifase spesifieke behoeftes van jou gewasse. Praat gerus met een van ons plaaslike bestuurders, verkoopsspan of landboukundige om meer uit te vind rakende ons kunsmis / bemesting produkte wat aan jou behoeftes sal voldoen.

  • Bemesting vir mielies – Mielie OEMFF (Maize OEMFF) – Ons verskaf ‘n spesifieke bemesting vir mielies wat voldoen aan die spesifieke behoeftes van jou mielie plante.
  • Bemesting vir weiding – Weiding OEMFF (Pasture OEMFF) – As top kunsmis vervaardigers verskaf on ‘n doelgemaakte kunsmis vir weiding.
  • Bemesting vir sojabone – Sojabone OEMFF (Soya OEMFF) – Vir sojaboon boere vervaardig on sook spesifieke bemesting vir soja plante.
  • Bemesting vir sonneblomme – Sonneblom OEMFF (Sunflower OEMFF) – Verkry die beste kunsmis vir jou sonneblom oes van Kynoch Kunsmis, beste verskaffers van bemesting produkte.
  • Bemesting vri groente – Groente OEMFF (Veggie OEMFF) – Ons voorsien ook ‘n spesiale kunsmis produk vir groente om die beste opbrengs te kan lewer.
  • Bemesting vir koring – Koring OEMFF (Wheat OEMFF) – Verkry goeie bemesting produkte vir jou Koring gewasse vanaf Kynoch vir die beste resultate.
  • Bemesting vir suikerriet – Suikerriet OEMFF (Sugar Cane OEMFF) – Ons suikerriet bemesting voldoen spesifiek aan die behoeftes van jou suikerriet plante vir goeie opbrengs.

DIENSTE GELEWER DEUR KYNOCH – KUNSMIS

Kontak ons interne kundiges vir bystand in die versekering van optimale verbruik van hulpbronne vir jou spesifieke situasie. As een van die voorste vervaardigers en verskaffers van kunsmis / bemesting produkte vir verskeie gewasse en landbou dienste, sal ons die nodige hulp kan bied.

  • Presisie boerdery

Die nuutste tendense in die landbou sector wêreldwyd is Presisie Boerdery omdat dit tyd spaar, kostes verminder en dat dit omgewingsvriendelik is. Presisie boerdery sal volhoubaarheid verseker deur die verbruik van die korrekte insette, en die optimale hoeveelheid van die insette op die regte ty den plek. Ons interne span landboukundiges sal jou kan help so ver as die aanbeveling van die korrekte kunsmis produkte, program en skedulering van voedingstowwe gebasseer op jou spesifieke omstandighede en behoeftes.

  • Grond Analise

Ons interne span ervare landboukundiges verstaan werklik die wetenskap en besigheid van grond bewerking. Presisie Boerdery, met ‘n deeglike begrip van die grond in sy kern, sal bydrae tot die versekering van langtermyn volhoubaarheid en winsgewendheid.
Die dienste gelewer deur Kynoch, kunsmis vervaarsigers / verskaffers, sluit in die neem van grond monsters volgens spesifieke ooreengekome behoeftes, die vervoer van hierdie monsters na die laboratorium, die analisering van die monsters na aanleiding van die prosedures aangevra, die interpretasie van die grond analise resultate en die samestelling van die relevante grondkartering en regstellende grondkartering.

‘n Standaard analise sluit in pH, P, K, S, Ca, Mg en Na, terwyl addisionele analises Zn, Fe, Mn, Cu en B. Al ons grond analises word geprossesseer by ‘n geakkrediteerde laboratoriums om akkuraatheid en aanvaarbare omset tye te verseker.

  • Aangepaste mengsels

In ooreenstemming met jou werklike behoeftes, alhoewel beheer deur baie spesifieke reels van die Registrateur, is ons as top kunsmis vervaardigers / verskaffers in staat om jou te voorsien met ‘n kunsmis / bemesting mengsel wat aan jou spesifieke nutrient behoeftes voldoen.

  • Tenkmengsels

Om meer te verstaan of die mengbaarheid van verskeie YaraVita® produkte te kan bevestig, besoek www.tankmix.co.za.

Stuur vir ons 'n epos:

Gesels met ons

011 317 2000
info@kynoch.co.za
Moet ons jou terugskakel?
Stuur vir ons 'n epos:

Kynoch Volhoubare Landbou





Human Check captcha